About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
8 November 8, 2017

Syfers en note

By |2017-11-08T09:35:13+02:008 November, 2017|Kultuur|Kommentare af op Syfers en note

Vanjaar se wenner van die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie het seker die trotsste ma ooit… Marichen Kapp Nel dien op die reëlingskomitee en besef hoe hoog die standard elke jaar moet wees. Wat 'n trotse oomblik [...]

6 November 6, 2017

Triomfkonsert samel R53 000 in vir die Triomfkliniek

By |2017-11-06T11:03:10+02:006 November, 2017|Kultuur, Triomf Kliniek|Kommentare af op Triomfkonsert samel R53 000 in vir die Triomfkliniek

Die Triomfkliniek wil al lankal tandartsdienste aanbied, maar die toerusting is duur en die begroting nie baie groot nie, veral omdat die behoefte aan mediese sorg so groot is. Maar Atterbury se netwerk is wonderlike [...]

Title

Go to Top