Ons help mense om ander te help
Zahn hulme van Atterbury Trust, het dit haar lewenswerk gemaak om mense se talente raak te sien.
Zahn hulme van Atterbury Trust, het dit haar lewenswerk gemaak om mense se talente raak te sien.
Atterbury Trust se beursfonds is in 1999 gebore, net voor die draai van die millennium. Daardie eerste jaar is ’n klein groepe van net ses behoeftige studente onder die Trust se vlerk geneem. Dit was [...]
23 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Jannie du Toit sing Jacques Brel se tydlose, beeldryke tekste in Afrikaans, Frans, Engels en Nederlands met begeleiding deur klavier, tjello en akkordeon. Brel se geniale [...]
25 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Kom groet die eerste maand van 2018 met ’n aand vol lag en histeriese komedie, met drie Afrikaanse komediante uit drie generasies… saam op een verhoog! [...]
27 Januarie 2018, 20:00 - 22:30 R160 - R200 Nathan Smith speel net die beste van Eric Clapton; Jimi Hendrix; John Mayer en Gary Moore. Kom en geniet die aand met ons, waar ons saam [...]
28 Januarie 2018, 17:00 - 18:00 R140 Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, behalwe vir haar kommunikasie per e-pos met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang eendag ’n uitnodiging [...]
Die Pretorianer Thomas Dreyer en sy vrou, Retha, het (met ʼn baie beperkte begroting) deur Europa gereis... hy deel op Maroela Media se webwerf een van die inskrywings in sy reis-dagboek In die ou terme [...]
’n Rubriek deur die kunstenaar van vele talente Chris Chameleon, wat ook gereeld as skrywer bydra tot Maroela Media se webwerf. Ek sien hom dikwels in die straat. Hy werk vir die vrou daar op [...]
Atterbury se toewyding tot opvoeding is een van ons hartspunte, en dit begin by die betrokkenheid by behoeftige skole in ons onmiddelike omgewing. Laerskool Westerlig is al vir meer as 15 jaar onder ons vlerk. [...]
As mens dalk voel die toekoms van die land is bleek en grimmig, hoef jy nie verder as Atterbury se beursfamilie te kyk om weer van vooraf hoop te kry nie. Neem nou maar ‘n [...]