Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is ‘n navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste en is ‘n geregistreerde maatskappy sonder winsoogmerk.
VivA se hoofdoelstellings is om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou deur:
1) die beskrywing en bestudering van Afrikaans in sy volle omvang;
2) die ontwikkeling van omvattende digitale en ander hulpbronne, hulpmiddele en platforms vir gesproke en geskrewe Afrikaans; en
3) die lewering van ‘n praktiese Afrikaanse taaldiens deur middel van tegnologie.
VivA nuus
Aardklop App nou beskikbaar!
Aardklop sit nie sommer agteroor of raak ouderweds nie, nee nie sommer nie. Hierdie jaar stel ons met trots ons [...]
ATKV-Woordveertjies – hiér is die wenners
Die land se beste skrywers, digters en dramaturge is onlangs by die ATKV se Woordveertjies-toekenningsgeleentheid in Stellenbosch vereer, berig Maroela [...]
Die duiwel en die Duitser
Duskant Okahandja is daar ’n klipkoppie met ’n gat, en die gat het ’n storie. Koos Greeff het die einste [...]
Pronk-pronk Aardklop toe!
Net-net oor ’n maand is dit weer tyd vir Aardklop - amptelik Suid-Afrika se gunsteling kunstefees, met ’n kykNET Fiësta-toekenning [...]
“Alles wat ons doen, gaan oor Afrikaans”
Amper 12 000 gebruikers op die VivA webwerf, meer as 40 400 mense wat die VivA app afgelaai het… VivA [...]
ViVA brei sy databasis uit
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) wat onder meer deur sy webwerf en die nuttige ViVa-app Aanlyn gratis toegang tot [...]
VivA-databasis beduidend uitgebrei!
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) wat onder andere deur sy webwerf en app gratis toegang tot woordeboeke bied, het [...]
VivA Afrikaans!
Dinge gaan voor die wind by Die Virtuele Instituut vir Afrikaans… die nuwe Woordeboekportaal-app wat Atterbury Trust geborg het is [...]
Hierdie week se VivA wenner
Baie geluk aan Lené van Heerden, 'n graad 12-leerling by Hoërskool Swellendam Beoordelaar, Diek Grobler, motiveer soos volg: Ek hou [...]
Idiome kry vlerke met VivA
Dis sowat ’n maand sedert VivA se nuwe Woordeboekportaal-app geloods is met ’n skolekompetisie wat Atterbury help borg. Die hoogs [...]
VivA, ons vierde wenner!
Baie geluk David Augustyn! Hy is die vierde wenner in VivA se 2015-skolekompetisie met sy inskrywing: Van 'n padda vere [...]
Eerste wenner van VivA se skolekompetisie op Tjailatyd aangekondig
Foto: Prysoorhandiging by Pretoria Boys High School. V.l.n.r. Zahn Hulme (Atterbury Trust), Werner Bronkhorst (pryswenner), Gerhard van Huyssteen (VivA) Werner [...]