Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
31 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 1 November 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 "Ek skree. Maar ek fluister ook. [...]
28 Oktober 2018, 17:00 - 18:30 R170 - R190 Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op ’n sentimentele reis oor dekades [...]
22 Oktober 2018, 18:30 - 20:30 23 Oktober 2018, 08:00 - 18:30 24 Oktober 2018, 08:00 - 18:30 25 Oktober 2018, 13:00 - 18:30 [...]
17 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Hierdie is geen gewone Koos Kombuis konsert nie! Kom geniet ’n rustige [...]
13 Oktober 2018, 9:00 - 13:00 R250 - R300 “The Courageous Women Arise Women’s Conference” word aangebied deur Laetitia Dee (Life [...]
12 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Amanda Strydom het “State of the heart”in 1993 geskryf,die eerste van tot [...]
9 Oktober 2018, 20:00 - 21:00 R180 Die legendariese komediant, Barry Hilton tree op 9 Okt. by die Atterbury teater op voor [...]
8 Oktober 2018, 20:00 - 22:00 R150 Acoustic is ’n viering van die betekenis van musiek en die rede vir ons [...]
6 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 R170 Na ’n baie lang afwesigheid van die verhoog het Die Melktert Kommisse besluit om [...]
3 Oktober 2018, 18:30 - 19:30 4 Oktober 2018, 14:30 - 15:30 R130 Krummel en Karnallie is Maya se twee [...]
2 Oktober 2018, 20:00 - 22:00 R160 Roan Ash laat jou in jou spore vassteek wanneer jy hom vir die [...]
30 September 2018, 14:00 - 15:30 30 September 2018, 17:00 - 18:30 R170 - R190 Hierdie vertoning bestaan uit ’n [...]