Atterbury Trust is by verskeie skole in behoeftige areas betrokke. Maandelikse ondersteuning vir salarisse en infrastruktuurverbeterings word gegee, maar weer eens gaan dit nie slegs om geldelike hulp nie. Atterbury Trust is bevoorreg om skoolgemeenskappe in aanraking te kan bring met ons wye netwerk van weldoeners. So gou ’n behoefte geïdentifiseer word, hetsy ’n boekenood of dienste wat broodnodig is, vind ons dat daar iemand in die Atterbury netwerk is wat kan help en wat omgee.
Skenk nou
Klik hier (PayFast) om ‘n skenking te maak of gebruik ons bankbesonderhede hier onder.
Rekening Atterbury Trust
Nedbank 1497004187
Takkode 149745
’n Artikel 18 A-sertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordele van ’n skenking.
Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi 14 tot 17 Oktober 2021 brosjure
Skolenuus
Die plaasskooltjie in die stad
Atterbury is geweldig opgewonde om ‘n aandeelhouer te wees in die eiendom van Laerskool Die Krans, die hartsprojek van stigter [...]
Nuwe baadjie vir Boereplaas-bordspeletjie
Eens op ‘n tyd was Boereplaas ‘n gunsteling in Afrikaanse gesinne se speletjiekas, en toe het die gier oorgewaai en [...]
Klein maar getryn!
Die 12-jarige Kapenaartjie Leo Gevisser is die jongste wenner nog van die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat onlangs by die Atterburyteater [...]
GROOTfm 90.5 kies ’n onnie van die jaar
Atterbury se mediavriende GROOTfm 90.5 het onlangs ’n kompetisie geloods om eer te bring aan die wonderlike onderwysers wat generasies [...]
Hierdie week se VivA wenner
Baie geluk aan Lené van Heerden, 'n graad 12-leerling by Hoërskool Swellendam Beoordelaar, Diek Grobler, motiveer soos volg: Ek hou [...]
So praat ‘n wenner!
Die wenners in VivA en Atterbury Trust se skolekompetisie is omtrent ’n kreatiewe, uitgesproke jongklomp. Hier is wat hulle te [...]
Idiome kry vlerke met VivA
Dis sowat ’n maand sedert VivA se nuwe Woordeboekportaal-app geloods is met ’n skolekompetisie wat Atterbury help borg. Die hoogs [...]
VivA, ons vierde wenner!
Baie geluk David Augustyn! Hy is die vierde wenner in VivA se 2015-skolekompetisie met sy inskrywing: Van 'n padda vere [...]
Een, twee, drie ons het nog ’n wenner!
Baie geluk Maritza! Sy is die derde wenner in VivA se 2015-skolekompetisie vir haar inskrywing: Hy beweeg teen ’n "stinkspoed"! [...]
Tweede wenner aangekondig
Baie geluk Hanri! Sy is die tweede wenner in VivA se 2015-skolekompetisie vir haar inskrywing: ʼn berg van ʼn molshoop [...]
Dankie van die Beertjies
Beste Leonie en span Insake: Mandeladag op 29 Julie 2015 Hoe begin ons om julle ALMAL te bedank vir hierdie [...]
Eerste wenner van VivA se skolekompetisie op Tjailatyd aangekondig
Foto: Prysoorhandiging by Pretoria Boys High School. V.l.n.r. Zahn Hulme (Atterbury Trust), Werner Bronkhorst (pryswenner), Gerhard van Huyssteen (VivA) Werner [...]