Atterbury Trust is by verskeie skole in behoeftige areas betrokke. Maandelikse ondersteuning vir salarisse en infrastruktuurverbeterings word gegee, maar weer eens gaan dit nie slegs om geldelike hulp nie. Atterbury Trust is bevoorreg om skoolgemeenskappe in aanraking te kan bring met ons wye netwerk van weldoeners. So gou ’n behoefte geïdentifiseer word, hetsy ’n boekenood of dienste wat broodnodig is, vind ons dat daar iemand in die Atterbury netwerk is wat kan help en wat omgee.
Skenk nou
Klik hier (PayFast) om ‘n skenking te maak of gebruik ons bankbesonderhede hier onder.
Rekening Atterbury Trust
Nedbank 1497004187
Takkode 149745
’n Artikel 18 A-sertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordele van ’n skenking.
Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi 14 tot 17 Oktober 2021 brosjure
Skolenuus
Eerste wenner van VivA se skolekompetisie op Tjailatyd aangekondig
Foto: Prysoorhandiging by Pretoria Boys High School. V.l.n.r. Zahn Hulme (Atterbury Trust), Werner Bronkhorst (pryswenner), Gerhard van Huyssteen (VivA) Werner [...]
Laerskool Westerlig
Laerskool Westerlig is ’n laerskool in die hartjie van Danville in Pretoria-Wes. Die skool het ongeveer 700 leerders. Westerlig word [...]
’n Skool wat sy lig laat skyn
Met sy leuse “Laat Jou Lig Skyn”, leef Laerskool Generaal Nicolaas Smit in Claremont die beginsels van naastediens behoorlik uit, [...]
Mooi van buite… en binne!
By die welbekende Isa Carstens Akademie word studente bekwaam vir allerlei poste in die gesondheid- en skoonheidsbedryf. As aandeelhouers in [...]
‘n Koppie tee saam met Louis-John
Louis-John Hüsselman het onlangs by die Byers Bytjies Kleuterskool se Damestee die dames behoorlik bekoor met sy pragtige stem. Die [...]
Klipkuns gaan groot by Eduplex vir Cool Capital 2014!
Eduplex College se kunsleerlinge het met soveel ywer ingespring in Atterbury Trust se Cool Capital Hoërskoolkunsprojek, dat dit op die [...]
Gesprek met ‘n jong entrepreneur
Daar is min dinge so bevredigend soos om ‘n helpende hand te kan uitreik en ‘n verskil te maak aan [...]
Isa Carstens Akademie studente maak hulle harte oop vir die Beyers Bytjies
Toe vanjaar se Loslit Dag aanbreek, was die studente van die Isa Carstens Akademie (ICA) reg om hulle deel te [...]
Die Damestee in Danville
Atterbury se Leonie du Preez was die gasspreker by Beyers Bytjies se jaarlikse damestee wat onlangs by Laerskool Generaal Beyers [...]
10 Vrae Vir Frances Delport, die skoolhoof by Beyers Bytjies Pre-Primêr
1. Wat is die mees bevredigende deel van jou werk? Dat wanneer ek huistoe gaan ek weet dat ek ‘n [...]
Wenner van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie aangekondig
Die enigste vroulike finalis van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie is gister aangekondig as wenner van die landwye kompetisie wat [...]
Baie dankie…
Erich Cloete, hoof van Laerskool Westerlig bedank Atterbury Trust vir ons hulp en ondersteuning. Ons gee om!