Opvoeding
• Atterbury Trust studiebeurslenings
• Ondersteun behoeftige skole
Sorg met waardigheid
Gemeenskapsprojekte
• Triomfkliniek
Hulp wat werk
• Terugploeg
Kultuur
Beleggings
• Atterbury Teater
• GrootFM 90.5
• Laerskool Die Krans
Projekte en borgskappe
• Span.saam
• Atterbury Nasionale Klavierkompetisie
• Versnit
• Karoo Suite
• Virtuele instituut vir Afrikaans (VivA)
• Cool Capital Biënnale
• Lucas Maree liedjieskryfkompetisie
• Trust vir Afrikaanse onderwys (TAO)
Blitsfeite
Studente (1999 – 2022)
- 731 Beursstudente
- 603 Grade behaal
- 96 studerend in 2022
Terugploeg (2020 – 2022)
- 250 ton kos uitgedeel
- 1 miljoen porsies voorsien
- 70 organisasies
- Boersaam – 20 beeste in Rustenburgkraal
- Terugploeg gebou voltooi
Triomf Kliniek (2014 – 2022)
- 4 600 pasiënte
- 18 Vrywilligerdokters en 14 gea lieerde mediese personeel
Atterbury Teater (2011 – 2022)
- 3 000 Vertonings
- 1 Miljoen Atterbury Teaterbesoekers
Ad-hoc projekte
- Tiende Atterbury Nasionale Klavierkompetisie
- Projekbestuur van Trust vir Afrikaanse Onderwys infrastruktuur projekte by Afrikaanse skole – 13 projekte onderweg
- ONS Karoo boeke – 370 reeds verkoop
- Eskort Saronsberg 2017 Liberi Pinotage wynprojek
– R 1,5 miljoen ingesamel
Van kuns, wyn, en welwillendheid
Atterbury Trust is in die wolke om vanjaar ’n begunstigde te wees van Eskort en Saronsberg se innoverende Liberi welwillendsheidprojek, waarmee verlede jaar R800 000 ingesamel is vir opvoeding- en voedingskemas, deur die verkoop van ’n eksklusiewe wyn-versameling. Liberi – wat in Latyns “kinders” beteken – kry vanjaar ’n nuwe baadjie danksy die kunstenaar Claudette Schreuders. Die 2021 samewerkingsprojek bestaan uit ’n beperkte produksievolume waarvan die opbrengs aangewend sal word ten bate van Atterbury Trust se beursprogram en Terugploeg voedingskema-inisiatief. Eskort se hoof uitvoerende beampte, Arnold Prinsloo, vertel ons meer oor hierdie besonderse projek.
