Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Helene Bester sing Nana Mouskouri
7 November 2019, 20:00 - 21:30 R230 Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – [...]
Bêreboksie vol Vlerke
6 November 2019, 20:00 - 22:00 R150 – R170 Kunstenaar/skrywer Lidi de Waal en komponis/musikant Lizanne Barnard se paaie het [...]
Seeleeu Leipoldt
5 November 2019, 19:00 - 20:30 R140 – R160 Die Akteur Erik Holm, is opgewonde om ’n eens in ’n [...]
OPTOG! Radio Kalahari Orkes
26 Oktober 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Met Ian Roberts, Dan Roberts, Rian Malan en orkes. Die Radio Kalahari [...]
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2019
18 Oktober 2019, 19:00 - 21:30 R140 ’n Geselekteerde groep van Suid-Afrika se mees belowende jong pianiste neem vanjaar deel [...]
Journey to Reborn
9 Oktober 2019, 20:00 - 21:30 R160 Op 9 Oktober 2019 tree PEDRO BARBOSA by die Atterbury Teater in Pretoria [...]