Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Carpenters Retrospective
14 November 2018, 20:00 - 21:00 R150 - R190 ’n Huldeblyk aan die een van die beste sangduo’s van alle tye [...]
Jannie du Toit: OESJAAR
13 November 2018, 20:00 - 21:30 R150 - R180 Met musiekstyle en - tendense wat konstant verander, neem dit ’n merkwaardige [...]
STARS 4 CANCER
11 November 2018, 18:30 - 20:30 R150 ’n groep van 7 kunstenaars het saamgekom en besluit om ’n Kersfees program vir [...]
Jan Blohm en Band
8 November 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R170 Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie! 2018 [...]
Evergreen
3 November 2018, 19:00 - 21:00 R150 Suzette Wilkens Produksies bied Saterdag 3 November om 19:00 ’n Lentekonsert in die Atterbury [...]
Steve Hofmeyr in Konsert
31 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 1 November 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 "Ek skree. Maar ek fluister ook. [...]