Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Kevin Fraser Live – Club Can’t Handle Me
9 Desember 2018, 17:00 - 18:30 R210 Kevin Fraser het as n DJ begin optree van hy 16 jaar oud [...]
Adam Barnard en Vriende
3 Desember 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Adam Barnard en sy Romanz-Broers, Louis Loock, Andre Venter en Burgerd [...]
Mel Botes – Poets, Wine & Song
22 November 2018, 20:00 - 22:00 R140 - R180 Mel Botes, meester van die kitaar tree op 21 November by die [...]
Mathys & Dana – Lag van die Huil
21 November 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Mathys en Dana neem jou saam op ’n bittersoet storiereis wat jou [...]
Joshua na die Reën
20 November 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 DIE WÊRELD… NÁ DIE REËN Joshua na die Reën se unieke musiekstyl [...]
The William Warren / Neil Diamond connection
17 November 2018, 19:30 - 21:00 R130 - R150 William Warren is ’n sanger/liedjieskrywer/verhoogkunstenaar ook bekend as die Direkteur van Fotografie [...]