Glorious Dimension
6 April 2018, 20:00 - 23:00 R200 - R290 Xolani Sithole is ’n Suid Afrikaanse kunstenaar wat reeds met toekennings bekroon is. Hy bied op 6 April ’n Gospel Konsert aan waartydens sy tweede album lewendig [...]
6 April 2018, 20:00 - 23:00 R200 - R290 Xolani Sithole is ’n Suid Afrikaanse kunstenaar wat reeds met toekennings bekroon is. Hy bied op 6 April ’n Gospel Konsert aan waartydens sy tweede album lewendig [...]
5 April 2018, 19:00 - 22:00 R250 - R350 Hierdie twee kunstenaars is een van die mees geliefde sangpare wat ’n groot merk in Jazz en die Gospel Musiek industrie gemaak het. Hulle was van die [...]
3 April 2018, 10:00 - 11:00 3 April 2018, 14:00 - 15:00 R100 Rapunzel is ’n moderne Pantomime wat op die oorspronklike storie gebaseer is. Dis ’n bietjie gek en skreeusnaaks en jonk en oud [...]
31 Maart 2018, 18:00 - 23:00 R150 - R350 Justice Sunduza gaan na jare in die musiekindustrie sy eerste lewendige DVD opname by die Atterbury Teater aanbied. Hierdie DVD gaan by sy reis met die [...]
25 Maart 2018, 17:00 - 18:30 R180 - R200 Sluit jou naweek af met ’n glas wyn en die kleurryke harmonieë en akoestiese klanke van die Afrikaanse groep Kaleidoskoop! Hul musiek word vanuit ’n positiewe, [...]
24 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R190 - R200 “Drie van die Bestes” – Kevin Leo, Mathys Roets en Danie Niehaus – bekoor gehore al meer as 20 jaar met wonderlike humor en musiek. Bespreek [...]
23 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Dié komediant keer terug na die Atterbury, waar hy ook laas jaar opgetree het. Die gehoor kan uitsien na Schalk op sy beste, in ’n vertoning [...]
22 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Jo Black met sy lang baard, vellies en diep stem is nog nuut op die toneel, maar hy het vinnig in die harte van Suid-Afrikaners gekruip [...]
22 Maart 2018, 10:00 - 11:30 R250 Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam en plaas die kollig op holistiese gesondheid. Hulle sal gesels oor uiterlike én innerlike skoonheid, [...]
21 Maart 2018, 11:00 - 12:30 R180 - R200 Chantel is SA se sjef van die jaar en eienaar van die bekende Mosaic-restaurant in Pretoria. Herman die kosredakteur van SARIE en SARIE KOS en ’n [...]