23 April 23, 2018

Jou Nuwe Begin

By |2018-04-23T17:01:17+02:0023 April, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Jou Nuwe Begin

29 April 2018, 18:00 - 20:30 Gratis Johandre Potgieter is deur God as 'n Evangelis geroep en reis nou grootliks om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig. Hy het 'n unieke getuienis en boodskap [...]

12 April 12, 2018

Treffer-toneelstuk by Atterbury Teater op die planke

By |2018-06-25T10:08:46+02:0012 April, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Treffer-toneelstuk by Atterbury Teater op die planke

Die Nasionale Teaterinisiatief (NATi) is die medeborg van die treffer-drama Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran wat eersdaags by die Atterbury Teater op die planke gebring word. Ons hoor by NATi se Cornelia [...]

9 April 9, 2018

Hoe om ’n bobaas konferensie “op die planke” te bring

By |2018-04-09T15:28:26+02:009 April, 2018|Teater|Kommentare af op Hoe om ’n bobaas konferensie “op die planke” te bring

Met sy sentrale posisie in Lynnwood Bridge is Atterbury Teater nie net geliefd onder Pretoria se teatergangers nie; dit is ook ’n gewilde lokaal vir korporatiewe funksies, en met goeie rede. Ons hoor wat alles [...]

26 Maart 26, 2018

LRPS Music Festival

By |2018-06-25T10:14:17+02:0026 Maart, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op LRPS Music Festival

7 April 2018, 19:00 - 22:00 R180 - R250 As gevolg van die agteruitgaan van die ekonomie en die staat se verminderde insette, is die beskikbaarheid van rekenaar toerusting in staats skole gebrekkig of soms afwesig. [...]

26 Maart 26, 2018

In die land van Kammalielie (Anna Davel en Nastassja Jooste)

By |2018-06-25T10:14:18+02:0026 Maart, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op In die land van Kammalielie (Anna Davel en Nastassja Jooste)

7 April 2018, 10:00 - 13:00 R80 ʼn Reuse storm het die land van Kammalielie getref. Was dit dalk Bambino, die reus van Bitterbos, se allemintige nies wat als begin het? Feëtjies en kabouters is [...]

26 Maart 26, 2018

Glorious Dimension

By |2018-06-25T10:14:20+02:0026 Maart, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op Glorious Dimension

6 April 2018, 20:00 - 23:00 R200 - R290 Xolani Sithole is ’n Suid Afrikaanse kunstenaar wat reeds met toekennings bekroon is. Hy bied op 6 April ’n Gospel Konsert aan waartydens sy tweede album lewendig [...]

Title

Go to Top