Swing City
9 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 Swing City is die Trio wat bestaan uit Loyiso Bala, Nathan Ro and Graeme Watkins. Hierdie groep is gebore uit n liefde vir jazz, swing en Big band [...]
9 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 Swing City is die Trio wat bestaan uit Loyiso Bala, Nathan Ro and Graeme Watkins. Hierdie groep is gebore uit n liefde vir jazz, swing en Big band [...]
7 Mei 2018, 19:00 - 20:30 R200 Nog ’n reeks van die Nataniël Tafel op KykNET is verby, maar gelukkig kom Nataniël weer hierdie jaar na die Atterbury Teater vir sy reeks Seisoenkombuise. Tydens hierdie [...]
6 Mei 2018, 17:00 - 19:00 R150 - R190 ’n Huldeblyk aan die een van die beste sangduo’s van alle tye – Richard & Karen Carpenter. Ons volg die storie van hulle beginjare, die reis [...]
5 Mei 2018, 20:00 - 21:00 R160 - R180 KARLIEN VAN JAARSVELD, multi platinum kunstenaar tree op met ’n 3 stuk orkes. Sy neem jou op ’n reis van haar lewe met liedjies uit haar [...]
5 Mei 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy gaan dit nooit nie vind nie, maar hy bly soek In woorde en songs gedigte [...]
5 Mei 2018, 11:00 - 12:15 R250 Vir byna 20 jaar tree Nataniël reeds as spreker op, hy word bespreek deur skole, universiteite, maatskappye, kerke, liefdadigheidsorganisasies en tydskrifte. Hy gesels met insig, deernis, humor en [...]
4 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 Gewilde pianis Rocco de Villiers bring nie net ’n versameling van die mooiste musiek ter wereld nie, maar ook ’n nuwe “best of” vrystelling van die [...]
2 Mei 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R200 Die liefhebbers van Rock en grootste aanhangers van een van die suksesvolste rock bands van alle tye nl. Pink Floyd, gaan op 2 Mei die geleentheid [...]
1 Mei 2018, 17:00 - 19:00 R120 - R180 Mampai Ndlovu @The Levitical Alter bied die geleentheid vir mense om gelei te word na die teenwoordigheid van God deur lofprysing en aanbidding. Eerbied word betoon [...]
30 April 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R160 In Backstreet’s Back word daar hulde gebring aan die Backstreet Boys deur Marno Brandt, Stephan van Huyssteen en Abel Knobel. Hierdie produksie poog om musiek van internasionale standaard [...]