3 Mei 3, 2018

Afrikaanse opleidingsinstelling bou bande met Finse universiteit

By |2018-05-03T10:35:19+02:003 Mei, 2018|Kultuur|Kommentare af op Afrikaanse opleidingsinstelling bou bande met Finse universiteit

Twee bestuurslede van Aros, ʼn Afrikaanse, private, Christelike
hoëronderwysinstelling wat onderwysers oplei, het onlangs die Universiteit van Oos-Finland besoek om meer oor dié land se onderwys en die opleiding van onderwysers te leer, berig Maroela Media. [...]

23 April 23, 2018

NATANIËL GESELS

By |2018-04-23T17:22:47+02:0023 April, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op NATANIËL GESELS

5 Mei 2018, 11:00 - 12:15 R250 Vir byna 20 jaar tree Nataniël reeds as spreker op, hy word bespreek deur skole, universiteite, maatskappye, kerke, liefdadigheidsorganisasies en tydskrifte. Hy gesels met insig, deernis, humor en [...]

23 April 23, 2018

Jou Nuwe Begin

By |2018-04-23T17:01:17+02:0023 April, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Jou Nuwe Begin

29 April 2018, 18:00 - 20:30 Gratis Johandre Potgieter is deur God as 'n Evangelis geroep en reis nou grootliks om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig. Hy het 'n unieke getuienis en boodskap [...]

18 April 18, 2018

’n Prentjiemooi toekoms lê voor vir een van ons nuutste alumni studente

By |2018-06-25T10:08:44+02:0018 April, 2018|Kultuur, Studentestories, Studiebeurse|Kommentare af op ’n Prentjiemooi toekoms lê voor vir een van ons nuutste alumni studente

Pieter Burger het in 2017 sy kwalifikasie in animasiekuns by die gesogte Vega-skool ontvang. Hy kon sy kardinale derdejaar suksesvol voltooi met die hulp van ’n Atterbury Trustbeurs, en was nie net ʼn uithaler student [...]

12 April 12, 2018

Treffer-toneelstuk by Atterbury Teater op die planke

By |2018-06-25T10:08:46+02:0012 April, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Treffer-toneelstuk by Atterbury Teater op die planke

Die Nasionale Teaterinisiatief (NATi) is die medeborg van die treffer-drama Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran wat eersdaags by die Atterbury Teater op die planke gebring word. Ons hoor by NATi se Cornelia [...]

Go to Top