Die WAT soek slim Afrikaanse handelsname
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is op soek na die treffendste Afrikaanse handelsnaam, skryf Maroela Media op hul webwerf. Die WAT se handelsnaamkompetisie is aan die gang en die enigste voorwaarde is dat dié naam [...]