About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
7 Augustus 7, 2018

Nuwe Noord-Suid T20 toernooi kom vir skolekrieket

By |2018-08-24T14:15:20+02:007 Augustus, 2018|Nuus|Kommentare af op Nuwe Noord-Suid T20 toernooi kom vir skolekrieket

’n Splinternuwe T20 kriekettoernooi vir skole van regoor die land word Maandag, 6 Augustus, in Pretoria bekendgestel. Die Noord-Suid T20 skolekrieketoernooi, met AB de Villiers as die ambassadeur, vind in die September skoolvakansie in en [...]

Title

Go to Top