About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
28 November 28, 2024

Goed, beter, MOI dux-leerder!

By |2024-12-03T09:25:03+02:0028 November, 2024|MOI, Omgee, Studentestories|Kommentare af op Goed, beter, MOI dux-leerder!

Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) het vanjaar sy eerste groot groep skoolverlaters opgelewer, en die prestasie van Tatum Ferrier by Hoërskool Stellenbosch wys die onskatbare waarde van hierdie belangrike bemagtigingsprogram. Die uitgebreide Atterbury Trust-familie is [...]

22 November 22, 2024

Flinke vingers op die klawers

By |2024-11-22T12:55:14+02:0022 November, 2024|Nuus|Kommentare af op Flinke vingers op die klawers

Vanjaar se algehele wenner van die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie was 19-jarige Chanda Lupambo, ’n boorling van Johannesburg, leerling van die befaamde Dr Nina Schumann en eerstejaar musiekstudent aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy vertel ons [...]

31 Oktober 31, 2024

MOI word 5

By |2024-10-31T09:51:09+02:0031 Oktober, 2024|In die nuus, MOI, Skole|Kommentare af op MOI word 5

Dit is in 2024 al vyf jaar sedert Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief van stapel gestuur is. Uitvoerende Trustee Zahn Hulme kyk terug op ’n halwe dekade se positiewe ingrype in ’n nuwe generasie Hoe het [...]

30 Oktober 30, 2024

Ontdek die Kuns van MOI in hierdie inspirerende video

By |2024-10-30T08:28:55+02:0030 Oktober, 2024|MOI, Skole|Kommentare af op Ontdek die Kuns van MOI in hierdie inspirerende video

Kyk hoe MOI-studente tydens die Woordfees by die Dylan Lewis Beeldetuin hul buitengewone beeldhouwerke ten toon gestel het as deel van 'n fondsinsamelingsveiling. Hier deel hulle hul reis en die impak van Moedertaal Ontwikkeling [...]

Go to Top