26 Augustus 26, 2016

Leeslus is lewendig, wys suksesvolle BoekeJol en FilmRol

By |2016-08-26T16:57:02+02:0026 Augustus, 2016|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Leeslus is lewendig, wys suksesvolle BoekeJol en FilmRol

Daar is gedebatteer, jagstories vertel, resensies ontleed, boeke in diepte bespreek, sosiale media beloer, gekook, geklets, gesing en gelag. Kortom, die tweede jaarlikse BoekeJol en FilmRolfees was ’n dawerende sukses. “Ons het beslis gesien dat [...]

22 Augustus 22, 2016

Jannie en Corlea – Alle paaie lei na Rome

By |2016-08-22T09:48:12+02:0022 Augustus, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Jannie en Corlea – Alle paaie lei na Rome

24 Augustus, 20:00 - 21:30  25 Augustus, 20:00 - 21:30  R140 - R160 Die Afrikaanse musiekbedryf beskik oor werêldklassangers, iets wat weer eens bewys word deur Jannie Moolman en Corlea se jongste album “Alle paaie lei na Rome”. [...]

10 Augustus 10, 2016

Nuwe leeskringe vir ‘n sterker Afrikaans

By |2016-08-10T12:11:19+02:0010 Augustus, 2016|Kultuur|Kommentare af op Nuwe leeskringe vir ‘n sterker Afrikaans

Nuwe en jonger leeskringe is nodig om Afrikaanse leeskringe te laat voortleef, het Leana Lategan, hoofvakkundige van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), by vanjaar se ATKV Feesviering van Lees by die Vrystaat [...]

18 Julie 18, 2016

Irish Wildfire – Gary Moore at his best!

By |2016-07-18T11:28:24+02:0018 Julie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Irish Wildfire – Gary Moore at his best!

27 Julie, 20:00 - 21:40  R160 - R200 Die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Mel Botes, het gehore oor die laaste paar jaar met sy sensasionele, multi-dimensionele huldeblykvertonings van Dire Straits en Pink Floyd (Crazy Diamond) bekoor. Sy [...]

8 Julie 8, 2016

Varsgebek se eerste wenners!

By |2016-07-09T13:02:21+02:008 Julie, 2016|Kultuur|Kommentare af op Varsgebek se eerste wenners!

Varsgebek, die kompetisie waar alle Afrikaansgebruikers hulle nuwe of oulike taaljuwele kan inskryf, het die eerste twee maandelikse wenners aangekondig. In die Sêgoedkategorie het ons amper 700 inskrywings ontvang waarvan feitlik almal bruikbaar was. Die [...]

Title

Go to Top