Poort jou lekker ding…
1 Oktober, 18:30 - 21:00 R120 Hierdie is ’n verhaal wat handel oor ’n klein dorpie genaamd Eersterust, beter bekend as Poort, in die ooste van Pretoria. Poort is die enigste kleurling township in Pretoria. Dit is [...]
1 Oktober, 18:30 - 21:00 R120 Hierdie is ’n verhaal wat handel oor ’n klein dorpie genaamd Eersterust, beter bekend as Poort, in die ooste van Pretoria. Poort is die enigste kleurling township in Pretoria. Dit is [...]
1 October, 9:00 - 12:30 R300 Kom vier jou vrouwees saam met Melinda Bam (Mej SA 2011); Dr Elna Rudolph (Seksuoloog van My Sexual Health); Lori Milner (Beyond the Dress); Martina Schoen (Mev SA 2016 finalis) en [...]
27 September, 18:30 - 20:30 28 September, 18:30 - 20:30 29 September, 18:30 - 20:30 R100 ’n Groep kinders bring ’n verskeidenheid persoonlikhede en talent bymekaar in die “Die BlouTeater” se “The Musical Project” oudisies. Die druk is [...]
S-leer, Solidariteit se nuwe sentrum vir voortgesette leer, het vandeesmaand amptelik geopen en sommer dadelik afgeskop met ʼn seminaar, skryf Maroela Media op hul webwerf. Belangstellendes kon ʼn voorsmakie kry van die soort aanbiedinge wat [...]
Oom Herrie raak vandeesmaand nostalgies op Maroela Media se webwerf oor die dae toe krieket legendariese stories opgelewer het… Met die laaaa-a-ang rugbyseisoen voel dit eintlik glad nie vreemd dat ons op tuisbodem al kriekettoetse [...]
8 September, 19:30 - 21:00 R150 Dis die eerste première saam met SARIE Tydskrif voor die fliek 30 September landswyd bekend gestel word! Ben (Stiaan Smith), ’n selfvoldane werktuigkundige ontmoet vir Linda (Amalia Uys), ’n beeldskone, uitgesproke [...]
3 September, 15:00 - 17:30 3 September, 19:00 - 21:30 4 September, 15:00 - 17:30 R150 - R180 Helena en Maria Lorca Montoya sal saam met hul leerlinge, professionele dansers en gaskunstenaars Rosa Jiminez (Rosa Jiminez Spanish Dance Theatre) en Che [...]
2 September, 20:00 - 22:30 R160 - R180 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle solo komedie in Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis. Geskryf deur Rob Becker, het Tim Plewman die draaiboek aangepas [...]
1 September, 20:00 - 21:40 R150 Catharina maak haar verskyning op die Atterbury Teater se planke met haar debuut vertoning en CD-vrystelling, "The Untamed Pure". Die produksie is gevul met oorspronklike musiek wat ’n nuwe dinamiek vertoon [...]
31 Augustus, 14:00 - 15:30 31 Augustus, 18:30 - 20:00 Gratis Die Sookmyung Gayageum Orkes is in 1999 gestig en het die aansien ontvang om die eerste gayageum orkes in Korea te word. Dit het tans meer as 18 [...]