Raakvat-syfers
Studente (1994-2024)
- 866 Beursleningstudente
- 683 grade behaal
- 144 huidige studente
MOI (2020-2024)
- 82 Hoërskoolleerders
- 14 Hoërskole in die wynlande
- 20 Matrieks 2024 (2023: 2)
Triomf Kliniek (2014-2024)
- 6 219 pasiënte
- 122 klinieke in 2023
- 22 Vrywilligerdokters en 14 geaffilieerde mediese personeel
Terugploeg (2020-2024)
- Meer as 605 ton landbouprodukte uitgedeel
- Meer as 2,42 miljoen etes
- 105 Organisasies word ondersteun
- Beeste in Rustenburg, Bela Bela en Askham met Boersaam gevestig
- Terugploeggebou en vleisverwerkingsfasiliteit voltooi
- 11 Permanente werksgeleenthede geskep
- Terugploeg Karwas (The Club) – meer as 200 karre per maand gewas.
- Die Bosveld fietsry- en staproete by Firstland
Atterbury Teater (2011-2024)
- 3 000 vertonings
- 1 miljoen besoekers
Ad-hoc projekte
- Verskeie welwillendheidsprojekte sedert 2013 in samewerking met mediavennoot GrootFM 90.5
- Jaarlikse Atterbury Nasionale Klavierkompetisie (sedert 2011)
- Projekbestuur van Trust vir Afrikaanse Onderwys se infrastruktuur-projekte by Afrikaanse skole: 17 projekte onderweg
- Survivors gholfdag – administratiewe en finansiële bestuur
- Aardklop teaterborgskap
- Karoo Suite – opvoedingsgeleenthede vir kinders uit die Karoo in samewerking met Coenie de Villiers en Deon Meyer
- Inani Startwell groeibelemmeringsprojek