Uitnodiging

’n Toks en vriende geleentheid

Bekende wêreldbeker rugbykapteine Fourie du Preez, Schalk Burger en krieketkaptein AB de Villiers gaan saam met televisiepersoonlikheid Toks van der Linde hul kennis en ervaring deel van hoe sportontwikkeling ons jongmense en die land as geheel ten voordeel strek.

ATTSport is ’n nuwe sportontwikkelingsinisiatief van Atterbury Trust, Die Hoërskool Menlopark, Laerskole Lynnwood en Die Krans.

18:00 vir 18:30, 18 Maart 2020, PLTFRM Wolwespruit, Jochemus Straat, 501, Cul de Sac, Erasmuskloof, Pretoria, langs Kloof Medi-Clinic.

Jou kaartjie sluit in: Welkom drankie, ’n driegangmaal, wyn per tafel en top vermaak deur Toks en gaste en musiek deur Die Broers

Koste
Tafel van 10 persone: R15 000 per tafel
Per persoon: R1 500
Drag: Smart casual

Klik hier en RSVP

18 Maart 2020: Program
18:00 vir 18:30: Arriveer
18:30: Verwelkoming Toks
18:45: Broers sing/voorgereg
19:35: Konrad Fleischhauer vertel ons vd  Saral gronde en hoe dit bekom is
19:45 Toks gesels met gaste
20:30 Hoofgere
21:30 Veiling
21:45 Broers en nagereg

Bespreek nou
Riana Loggenberg 084 480 3402, [email protected]
Heleen Steidler 082 495 9588, [email protected]

Nedbank • ATTSportgronde • Takkode 149745 • Rekeningnommer 1048153169 • Verwysing 18.03Individu- of Maatskappynaam

Tafelplasings kry voorkeur soos betalings onvang word.

’n Artikel 18A-belastingsertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordeel van ’n skenking gemaak ten bate van ATTSport.

Atterbury Trust is as ’n Publieke Voordeelorganisasie (public benefit organisation: PBO) geregistreer.