Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Kunstefees in die Kleine
14 Julie 2019, 12:00 - 13:30: Oesjaar 14 Julie 2019, 15:00 - 17:30: Bonjour Monsieur Brel 14 Julie 2019, 18:00 [...]
Mathys & Dana – Lag van die Huil
30 Junie 2019, 13:30 - 15:00 30 Junie 2019, 16:00 - 17:30 R160 - R180 Mathys en Dana neem jou [...]
The Bats – That Old Bat Magic
20 Junie 2019, 20:00 - 22:00 R140 - R160 Die “Bats” is nog steeds trots Suid Afrikaans, uitstekende musikante, vol [...]
Roan Ash Returns
18 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Roan Ash is ’n liedjieskrywer/sanger van Pretoria met vele talente en [...]
Adam Tas & Orkes
12 Junie 2019, 20:00 - 22:00 R150 Adam Tas se growwe rasperstem en emosiebelaaide lirieke, het van dag een af [...]
The Elton John Tribute
10 Junie 2019, 20:00 - 22:00 R150 – R160 Die Elton John Tribute vertoning is om almal te herinner aan [...]