Cool Capital2018-05-18T11:58:23+00:00

Cool Capital Biennale is die wêreld se eerste DIY, guerilla biennale: ‘n plek vir die burgers van die hoofstad om gesamentlik te oorweeg en uit te druk waarom ons van ons stad hou en hoe ons dit kan verbeter.

Cool Capital website

Cool Capital nuus

Filmvertoning

10 Februarie, 2016|

Dorpstad "unwrapping a cool capital" Die Cool Capital Biennale dokumentêr Vrydag 19 Februarie, 19:00 Atterburyteater Kaartjies R20 Vir meer inligting [...]

Load More Posts