Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014
Die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014 openingsaand op 13 Oktober was asemrowend. Die algehele wenner van 2013, Lezanti van Sittert, het Camille Saint-Saëns se Klavierconcerto no 5 gespeel, onder begeleiding van die Johannesburgse Simfonie Orkes. Daarna was die [...]