27 September 27, 2016

Karen Zoid

By |2016-09-27T16:09:03+02:0027 September, 2016|Musiek, Teater|Kommentare af op Karen Zoid

8 Oktober, 20:00 - 21:15  9 Oktober, 18:00 - 19:15  R180 - R220 Almal weet wie is Karen Zoid. Sy’t geen voorstelling nodig nie. Moenie haar eksklusiewe vertoning by Atterbury Teater misloop nie – dit beloof om soos altyd [...]

27 September 27, 2016

Daniele Pascal – “Nostalgia, A Tribute to Marlene Dietrich”

By |2016-09-27T16:03:03+02:0027 September, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Daniele Pascal – “Nostalgia, A Tribute to Marlene Dietrich”

5 Oktober, 20:00 - 21:30  R130 - R150 Marlene Dietrich – verloklikheid, skoonheid en geheimenis, was een van die grootste vermaaklikheidkunstenaars van die Goue era, ’n filmster, ’n kabaret sensasie – ’n wonderlike enigma. Hierdie vertoning, [...]

19 September 19, 2016

Charl du Plessis “Baroqueswing 2”

By |2016-09-19T11:54:41+02:0019 September, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Charl du Plessis “Baroqueswing 2”

2 Oktober, 18:00 - 19:15  R120 - R240 Die Charl du Plessis Trio keer terug na die Atterbury Teater met die bekendstelling van hul langverwagte nuwe album “Baroqueswing Vol.2” wat deur die Switserse platemaatskappy Claves geproduseer is. [...]

19 September 19, 2016

The Musical Project

By |2016-09-19T11:30:14+02:0019 September, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op The Musical Project

27 September, 18:30 - 20:30  28 September, 18:30 - 20:30 29 September, 18:30 - 20:30 R100 ’n Groep kinders bring ’n verskeidenheid persoonlikhede en talent bymekaar in die “Die BlouTeater” se “The Musical Project” oudisies. Die druk is [...]

13 September 13, 2016

When Men Worship

By |2016-09-13T16:21:48+02:0013 September, 2016|Musiek, Teater|Kommentare af op When Men Worship

24 September, 18:00 - 21:00  R150 - R220 Vir die eerste keer saam op die verhoog, Dr. Tumi (Love & Grace) en Churchill Selatole (Dear Worship Leader), en hul bied aan “When Men Worship”. Hierdie 2 merkwaardige [...]

Go to Top