SARIE Stroomop premiere
27 Julie 2018, 19:00 - 21:00 R200 Kom kyk dié avontuurfliek saam met ons en die Stoomop-sterre vóórdat dit landwyd uitgereik word! Waaroor gaan die fliek? Oor vyf vroue wat elkeen met hul eie probleem [...]
27 Julie 2018, 19:00 - 21:00 R200 Kom kyk dié avontuurfliek saam met ons en die Stoomop-sterre vóórdat dit landwyd uitgereik word! Waaroor gaan die fliek? Oor vyf vroue wat elkeen met hul eie probleem [...]
26 Julie 2018, 20:00 - 22:00 R200 - R350 Die Crown of the Russian Ballet gaan Atterbury Teater dans liefhebbers betower met ’n dubbel program met Marius Petipa se ballet, Paquita asook Anatoly Emilianov se [...]
25 Julie 2018, 20:00 - 22:00 R170 - R250 Op 20 Feb. 2012 is die debuut vertoning van Riders from the Storm by die Atterbury Teater aangebied. Dit was die eerste keer wat Ses Legendariese [...]
22 Julie 2018, 18:30 - 20:00 R150 Die vertoning, Joir de Vivre (Chansons de France) is die resultaat van die samevoeging van drie uiteenlopende kunstenaars en van die mooiste Franse liedjies. Kom ervaar n Opera Divo, [...]
11 Julie 2018, 19:30 - 21:30 12 Julie 2018, 10:00 - 12:00 12 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 10:00 - 12:00 13 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 19:30 - [...]
3 Julie 2018, 18:30 - 20:30 4 Julie 2018, 18:30 - 20:30 5 Julie 2018, 10:00 - 12:00 5 Julie 2018, 18:30 - 20:30 6 Julie 2018, 10:00 - 12:00 6 Julie 2018, 18:30 - [...]
2 Julie 2018, 19:00 - 20:30 R200 Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die potte te staan nie? Nataniël se Winterkombuis is nét die ding om jou te inspireer! [...]
24 Junie 2018, 16:00 - 21:00 R150 - R250 Die Nzinis Creations bied op 24 Junie aan “The Rivival Encounter with Thobeka Mahlangu”. Sy is ’n liedjieskrywer, aanbidder en uiters talentvolle musikant. Haar deurbraak het [...]
20 Junie 2018, 20:00 - 21:30 21 Junie 2018, 20:00 - 21:30 R120 - R130 Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. [...]
17 Junie 2018, 16:00 - 17:30 R150 - R170 Die legend,Manuel Escorcia en die buitengewoon talentvolle Zita Pretorius, twee hoogs gerespekteerde solo kunstenaars bied vir slegs een aand hulle produksie, “Toeka en Nou” by die [...]