3 Julie 2018, 18:30 – 20:30
4 Julie 2018, 18:30 – 20:30
5 Julie 2018, 10:00 – 12:00
5 Julie 2018, 18:30 – 20:30
6 Julie 2018, 10:00 – 12:00
6 Julie 2018, 18:30 – 20:30
7 Julie 2018, 12:00 – 14:00
7 Julie 2018, 18:30 – 20:30
8 Julie 2018, 15:00 – 16:00

R90 – R150

ACT Studios bied hulle derde jaarlikse produksie van 3 – 8 Julie by die Atterbury Teater aan. Hiedie keer is dit The Jungle Book, gebaseer op die gewilde kinderboek van Ruyard Kipling and verwerk deur Kathryn Schultz Miller. Bring die gesin hierdie Winter vir ’n uitstekende produksie vir kinders deur kinders.

Hierdie aksie belaaide vertoning gaan kinders vasgenael hou terwyl hulle aansluit by Mowgli, ’n jong energieke en nuuskierige seun wat deur wolwe grootgemaak is en skelm apies, vriendelike aasvoëls en sy dodelike vyand, die tier, Shere Khan, van aangesig tot aangesig ontmoet, terwyl hy probeer om die gaping tussen sy diere en mens familie te oorbrug.

3 Julie 2018, 18:30 – 20:30 – Atterburyteater
4 Julie 2018, 18:30 – 20:30
Atterburyteater
5 Julie 2018, 10:00 – 12:00
 – Atterburyteater
5 Julie 2018, 18:30 – 20:30
 – Atterburyteater
6 Julie 2018, 10:00 – 12:00
 – Atterburyteater
6 Julie 2018, 18:30 – 20:30
 – Atterburyteater
7 Julie 2018, 12:00 – 14:00
 – Atterburyteater
7 Julie 2018, 18:30 – 20:30
 – Atterburyteater
8 Julie 2018, 15:00 – 16:00
Atterburyteater