24 Junie 2018, 16:00 – 21:00

R150 – R250

Die Nzinis Creations bied op 24 Junie aan “The Rivival Encounter with Thobeka Mahlangu”. Sy is ’n liedjieskrywer, aanbidder en uiters talentvolle musikant. Haar deurbraak het in 2011 gekom toe sy professioneel saam met reuse van die Gospel bedryf begin optree het en gehore landswyd met haar ongelooflike stem bekoor het.

Tydens hierdie produksie gaan sy liedjies wat sy self geskryf het sing, begelei deur ’n bekende 6-stuk orkes. Gaskunstenaars wat sal optree is, Nompumelelo Mtshweni, Ayanda Shange, Siwe Mngxuma asook nog ’n kunstenaar vir ’n verrasssing.

Die gelukkiges wat hierdie spesiale geleentheid gaan bywoon sal nog vir jare daaroor praat. Bespreek betyds!

24 Junie 2018, 16:00 – 21:00 Atterburyteater