Boumagnaat in wording…
Vroeg in 2015 het ons met Percival van der Walt (bo regs saam met sy vennoot Wenzel Appelgryn) gesels oor sy honneursjaar wat voorgelê het as een van Atterbury Trust se beursstudente. Die boubedryf is [...]
Vroeg in 2015 het ons met Percival van der Walt (bo regs saam met sy vennoot Wenzel Appelgryn) gesels oor sy honneursjaar wat voorgelê het as een van Atterbury Trust se beursstudente. Die boubedryf is [...]
Een van die lekkerste aspekte van die Atterbury Trust beursprogram is dat ons te doen kry met soveel dinamiese jongmense. Neem nou maar die 24-jarige Manrich van Greunen, wat pas sy Meesters in Elektriese en [...]
Die Teresa Listertoekenning van R 20 000 is vir die vierde keer aan ‘n vroulike finale jaar regstudent aan UP wat Teresa se uitsonderlike kwaliteite weerspieel – uitstaande akademiese prestasie, sosiale gewete en ook finansieël [...]
Skaars tien maande gelede was Altus, Juvan en Rikus nat agter die ore en splinternuut op kampus… Ons het weer gaan inloer by hierdie drie Atterbury beursstudente om te hoor of die eerste jaar uitgespeel [...]
Al Atterbury se beursstudente word met die hand uitgesoek, so ons weet hulle is klaar uitblinkers, maar dis genoeg om die hart te laat huppel as ander organisasies hulle uitsonder! Vyf van ons beursstudente is [...]
Atterbury beursstudent Emile Bouwer is heel gelukkig om homself ’n tipiese bril-jantjie bleeksiel te noem, en tog te nonchalant oor sy toekenning as top-presteerder in IT-studies in sy graadgroep aan die Wesrand! Ons sal hom [...]
Ons vergeet so maklik om dankbaar te wees, totdat mens ’n storie soos Atterbury beursstudent Caren Du Venage s’n hoor. Dis vir ons so ’n eer om ’n hand te kan uitsteek na ’n belowende [...]
Daar is nog net twee weke oor voordat die aansoeke vir Atterbury se 2016 studiebeurse sluit, so as jy nog wik en weeg, of weet van ‘n student wat bitter graag volgende jaar verder wil [...]
Atterbury beursstudent Ansa van der Watt is in haar vierde jaar by die Universiteit van Kaapstad, waar sy opera bestudeer. Vertel ons iets van jou agtergrond. Ek’s van die Paarl, waar ek in Paarl Girls’ [...]
Na skool was ek nie seker of ek sou kon studeer nie omrede my ouers gesukkel het om my broer se studiegelde te betaal. Ek het eers ’n “gap” jaar gevat deur in ’n rigting [...]