12 Julie 12, 2016

Genoeg steun om Pukke Afrikaans te hou, sê prof

By |2016-07-12T14:37:15+02:0012 Julie, 2016|Studentestories|Kommentare af op Genoeg steun om Pukke Afrikaans te hou, sê prof

ʼn Onlangse inskrywing op die Afrikaanse skrywer prof. Hans du Plessis se Facebook-blad, waar hy vra vir steun om die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus ʼn inklusiewe Afrikaanse kampus te hou, het wye reaksie op sosiale media [...]

12 Mei 12, 2016

Nobelpryswenner steun veldtog teen nuwe taalbeleid

By |2016-05-12T14:00:56+02:0012 Mei, 2016|Kultuur, Studentestories|Kommentare af op Nobelpryswenner steun veldtog teen nuwe taalbeleid

Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick, het onlangs hul steun verleen aan die Gelyke Kanse-veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te [...]

13 Januarie 13, 2016

Sterker, fikser, vinniger – so maak mens ’n wenner!

By |2016-01-13T09:33:20+02:0013 Januarie, 2016|Studentestories|Kommentare af op Sterker, fikser, vinniger – so maak mens ’n wenner!

Atterbury se borgskap van die Akademia Sakeplankompetisie bring ons elke jaar in kontak met wonderlike verhale van entrepreneurskap. Vanjaar se pryswenner vir die beste nuwe besigheid is Jaco Ferreira, ’n boerseun uit die Vrystaat wat [...]

Title

Go to Top