Uitdagings is dié jong man se kos!
Toe die jong Vrystater, Mohloki Seng, in 2012 by Wits aankom, het hy nog nooit voorheen ’n rekenaar gebruik nie, maar vir hard werk was hierdie Atterburybeursstudent nog nooit bang nie. Vanjaar is hy in die [...]
Toe die jong Vrystater, Mohloki Seng, in 2012 by Wits aankom, het hy nog nooit voorheen ’n rekenaar gebruik nie, maar vir hard werk was hierdie Atterburybeursstudent nog nooit bang nie. Vanjaar is hy in die [...]
Mmabatho Mokoena is een van Atterbury se beursstudent-sterre wat besig is om haar honneurs in Ontwikkelingstudies by Wits te voltooi, en reeds op 22 planne maak vir haar eie liefdadigheidsorganisasie wat na weeskinders sal omsien. [...]
Kom ons vergeet vir ’n oomblik die verlig-verkramp debat, en kies ’n lewe waar ons self verantwoordelikheid neem, skryf Dirk Hermann, die bestuurshoof van Solidariteit, op Maroela Media se webwerf. Dit, sê hy, is die [...]
Ons beurshouers is ’n klomp slimkoppe wat die kanse wat hulle kry met albei hande aangryp. Ons het gesels met twee van hulle wat nou graad vang, maar besluit het hulle is nog nie klaar [...]
1. Wie is jy? My naam is Ninetté van Graan. Ek is al vir vier jaar gelukkig getroud met my sielsgenoot Quintis van Graan. Ons het twee klein engeltjie dogtertjies Amika (2) en Skyler (9 [...]
Stel net voor jy moes jou pad vind op ‘n vreemde kampus, en jy kon nie sien nie … Ons is totaal geinspireer deur 23-jarige Anel Coetzee, Atterbury se eerste blinde beursstudent, wat met haar [...]
Marizahn Wentzel, een van Atterbury se uitblinker-beursstudente, het pas graad gevang in Menslike bewegingskunde en skep nou asem voor sy haar Honneurs aanpak. Ons het haar oor ’n koppie koffie beter leer ken… Hoe het [...]
Toe vanjaar se Loslit Dag aanbreek, was die studente van die Isa Carstens Akademie (ICA) reg om hulle deel te doen. Dis toé dat hulle op Vrydag, 5 September 2014 geld ingesamel het spesiaal om [...]
Liewe omgeevriende Dis Julie, maar 'n vreemde gevoel van "dis KRISMIS" het kom plek maak in die koue vakansietyd. Na 'n baie rowwe Junie maand tov Jackie se gesondheid en gemoedstoestand, het daar weer 'n [...]