GROOTfm praat met ons studente
1. Wie is jy? My naam is Ninetté van Graan. Ek is al vir vier jaar gelukkig getroud met my sielsgenoot Quintis van Graan. Ons het twee klein engeltjie dogtertjies Amika (2) en Skyler (9 [...]
1. Wie is jy? My naam is Ninetté van Graan. Ek is al vir vier jaar gelukkig getroud met my sielsgenoot Quintis van Graan. Ons het twee klein engeltjie dogtertjies Amika (2) en Skyler (9 [...]
Sommer net ‘n vinnige briefie met ‘n bietjie terugvoer en ‘n reuse dankie aan Jula van Triomf Kliniek en ons vriende van Specsavers, Annette, Cecile en Herman, wie Vrydag op Wêreld Sig Dag die gemeenskap van Pretoria Wes [...]
1. As medewerker van die Atterbury Trust, wat beteken die trust vir jou? Ek het self vir ‘n hulporganisasie gewerk vir amper 5 jaar en is by GROOTfm 90.5 ook verantwoordelik vir die gemeenskapsprojekte. Ek is [...]
1. Atterbury is baie trots op jou MTN toekenning vir die beste aandprogram. Hoe is jy betrokke by die werk van die Atterbury Trust? Eerstens, baie dankie met die gelukwense! Dit is ‘n voorreg om [...]
GROOTfm 90.5 se Hoop-stootprojek het ten doel om iemand wat reeds ‘n poging aanwend om sy/haar omstandighede te verbeter, te ondersteun deur die nodige hupstoot, of te wel “hoop-stoot” te gee. Die projek word op [...]
Dis so amper-amper ‘n jaar sedert GROOTfm die radiogolwe op 90.5 FM in Pretoria getref het en dadelik begin golwe maak het. In die eerste jaar van bestaan het Pretoria se nuutste kommersiële Afrikaanse radiostasie [...]