Spesiale liefdadigheidskonsert
Mathys Roets, Matthys Maree en Liesl du Toit bied graag 'n spesiale liefdadigheidskonsert in die Atterburyteater aan op 9 Junie om 20:00 om fondse in te samel om te help met die koste van ’n [...]
Mathys Roets, Matthys Maree en Liesl du Toit bied graag 'n spesiale liefdadigheidskonsert in die Atterburyteater aan op 9 Junie om 20:00 om fondse in te samel om te help met die koste van ’n [...]
Atterbury glo in mense, en Atterbury Trust is altyd aan die soek vir geleenthede om betrokke te raak by die gemeenskap. Na die suksesvolle stigting van die Triomfkliniek verlede jaar, is vanjaar se goot projek [...]
By die welbekende Isa Carstens Akademie word studente bekwaam vir allerlei poste in die gesondheid- en skoonheidsbedryf. As aandeelhouers in die akademie speel Atterbury Trust en Atterbury self ‘n sleutelrol in die verwesenliking van die [...]
Waar was jy voordat jy onlangs by Triomf Kliniek begin werk het? Ek het gewerk by Intercare Parkview Lifestyle sentrum in Moreletapark. Wat geniet jy die meeste van jou werk by die Kliniek? Die kliniek [...]
“Ek het nog nooit ’n vier-maande-oue baba die 100 meter sien hardloop nie, maar hierdie een – Triomf – staan al stewig en gaan nog rekords in-oes.” So beskryf 70-jarige Frik du Buisson van Pretoria [...]
Louis-John Hüsselman het onlangs by die Byers Bytjies Kleuterskool se Damestee die dames behoorlik bekoor met sy pragtige stem. Die gebore Vrystater het agt jaar se klassieke sangopleiding en is is ‘n veelsydige kunstenaar wat [...]
1. Hoe het jy betrokke geraak by die Atterbury Trust? Ek is deel van 'n pro-bono groep – Triomf – wat ‘n mediese kliniek vir behoeftiges op die been gebring het, met die hulp van [...]
Daar is min dinge so bevredigend soos om ‘n helpende hand te kan uitreik en ‘n verskil te maak aan iemand anders se lewe; en dis hoekom Atterbury Trust ook graag ander hulporganisasies ondersteun. Solidariteit [...]
Sommer net ‘n vinnige briefie met ‘n bietjie terugvoer en ‘n reuse dankie aan Jula van Triomf Kliniek en ons vriende van Specsavers, Annette, Cecile en Herman, wie Vrydag op Wêreld Sig Dag die gemeenskap van Pretoria Wes [...]
Toe vanjaar se Loslit Dag aanbreek, was die studente van die Isa Carstens Akademie (ICA) reg om hulle deel te doen. Dis toé dat hulle op Vrydag, 5 September 2014 geld ingesamel het spesiaal om [...]