Duisende ingesamel om boere te help
Die Manna vir die Boerekonsert wat verlede Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria plaasgevind het, was ‘n reusesukses wat bykans R2.5 miljoen ingesamel het in noodverligting vir Suid-Afrika se droogtegeteisterde boere. En asof die natuur [...]