24 Februarie 24, 2016

Jakkals en Leo

By |2016-02-24T12:28:42+02:0024 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Jakkals en Leo

6 March, 16:00 - 17:20 R130 - R150 Onthou jy nog Voshaarnooi? Die Louis van Rensburg trefferliedjie is opgeneem deur Kevin Leo & Jakkie Louw en die video was oornag ‘n Kyknet- en Youtube-sensasie met 170 [...]

15 Februarie 15, 2016

Francois van Coke

By |2016-02-15T16:09:14+02:0015 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Francois van Coke

24 February, 18:00 - 19:30 R150 Francois van Coke is een van Suid-Afrika se grootste kunstenaars. Hy is bekend as die hoofsanger van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel; en het al met menigte plaaslike en internasionale [...]

10 Februarie 10, 2016

Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd

By |2016-02-10T16:41:28+02:0010 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd

16 February, 20:00 - 22:00 R140 - R180 "Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd" is gebaseer op die sukses van die "Crazy Diamond"-vertoning, ’n indrukwekkende, multi-dimensionele vertoning met uitstekende resensies. Die [...]

4 Februarie 4, 2016

Musiek, wyn en samesyn ten bate van die Atterbury Trust

By |2016-02-12T16:19:27+02:004 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek|Kommentare af op Musiek, wyn en samesyn ten bate van die Atterbury Trust

Vir die vyfde agtereenvolgende jaar het Atterbury, Attacq en wynmaker Jean Engelbrecht van Rust en Vrede saamgespan om op die laaste Saterdag in Januarie ’n onvergeetlike aand in die Stellenbosse wynlande aan te bied. Versnit [...]

2 Februarie 2, 2016

Manna vir die Boere Konsert

By |2016-02-02T12:16:42+02:002 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Omgee|Kommentare af op Manna vir die Boere Konsert

Inligting Datum: Saterdag, 20 Februarie 2016, 15:00 – 18:00 Plek: Voortrekkermonument, Amfiteater Hekke open: 13:00 Gratis parkering en busvervoer Kaartjies: Computicket Koste: Volwassenes R 200. Skoolkinders: R 100. Voorskoolkinders: Gratis Verversings (kos en drank) beskikbaar [...]

3 November 3, 2015

Klein maar getryn!

By |2015-11-03T10:23:47+02:003 November, 2015|Kultuur, Musiek, Skole|Kommentare af op Klein maar getryn!

Die 12-jarige Kapenaartjie Leo Gevisser is die jongste wenner nog van die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat onlangs by die Atterburyteater plaasgevind het. Ons gesels met hierdie wonderkind se klavieronderwyseres, Nina Schuman. Hoe lank speel Leo [...]

Go to Top