16 February, 20:0022:00

R140 – R180

“Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd” is gebaseer op die sukses van die “Crazy Diamond”-vertoning, ’n indrukwekkende, multi-dimensionele vertoning met uitstekende resensies. Die middelpunt van die produksie is ongetwyfeld Mel Botes, een van Suid-Afrika se mees talentvolle kitaarspelers en liedjieskrywers. In dié produksie bou hy voort op “Crazy Diamond” en lewer ’n onverbeterlike huldeblyk aan die beroemde Engelse Rock groep.

Atterburyteater