Charl du Plessis Baroqueswing
27 Mei, 20:00 - 21:30 R230 Charl du Plessis is die eerste pianis te wêreld om op Tafelberg klavier te speel en op 27 Mei keer hy en sy trio terug na die Atterburyteater om [...]
27 Mei, 20:00 - 21:30 R230 Charl du Plessis is die eerste pianis te wêreld om op Tafelberg klavier te speel en op 27 Mei keer hy en sy trio terug na die Atterburyteater om [...]
25 Mei, 19:00 - 22:00 R140 Sheldon McCarthy bied met trots sy konsert: “Piano#17 ' op 25 Mei by die Atterbury Teater aan. Kom geniet 18 oorspronklike komposisies met ’n vermaaklike atmosfeer want met meeste Klavierkonserte word die [...]
14 Mei, 15:00 - 16:30 R160 Droom Martha Droom – 'n Absolute moet vir Moedersdag! Koos van der Merwe keer terug na Atterbury Teater met 'n splinternuwe vertoning met musiek vannaf sy nuwe album wat eersdaags [...]
7 Mei, 20:00 - 21:30 R100 - R180 Nou – meer as 30 jaar na sy afsterwe – word dit duidelik hoe lewend Koos Doep se siening van die lewe steeds bly, hoe treffend sy liedkuns. [...]
7 Mei, 17:00 - 18:30 R140 Jannie du Toit sing Jacques Brel se tydlose, beeldryke tekste in Afrikaans, Frans, Engels en Nederlands met begeleiding deur klavier, tjello en akkordeon. Brel se geniale beeldende skryfwerk kom [...]
7 Mei, 14:00 - 15:30 R140 Lucas se kunsskatkis – bied ’n opwindende palet van verhale, ideale, wysheid en drome. Soos sy tekste is die musiek ook ryk geskakeer en bied vryheid om met stem [...]
7 Mei, 10:00 - 11:00 R250 Lochner de Kock en Jannie du Toit Lochner de Kock en Jannie du Toit span kragte saam met ’n luister-en-proe-allegaartjie van formaat. Die gehoor word vermaak met kosdemonstrasies, anekdotes, [...]
4 Mei, 20:00 - 21:30 R160 Ons glo almal moet die wonderlike ervaring beleef van Coenie de Villiers en Anna Davel wat saam sing in “Oud, Nuut en Blou” wat plaasvind 4 Mei by Atterbury [...]
30 April, 17:00 - 20:00 R120 ’n Groep jong, en ook sommige nie so jong manne gaan ’n vertoning lewer met groot treffers wat gewild geword het deur die vertolking van kunstenaars soos Hezekiah Walker, [...]
20 April, 20:00 - 22:00 R100 - R180 Ons bring vir jou die verhaal van die broer en suster duo, Richard en Karen Carpenter. ’n Musikale huldeblyk aan hulle kenmerkende liedjies, ingekleur deur die storie [...]