Ons help mense om ander te help
Zahn hulme van Atterbury Trust, het dit haar lewenswerk gemaak om mense se talente raak te sien.
Zahn hulme van Atterbury Trust, het dit haar lewenswerk gemaak om mense se talente raak te sien.
Atterbury is once again giving local talent the stage to shine by bringing together the best of the best young South African pianists for the Seventh Atterbury National Piano Competition 2017. The competition is taking [...]
Hoërskool Nelspruit se nuwe kultuur- en veeldoelsentrum is Woensdag 7 Junie 2017 amptelik en op ‘n feestelike wyse ingebruikgeneem met optredes deur Coenie de Villiers en die Charl du Plessis Trio. Byna 400 vriende van [...]
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en sy vennote bied hierdie jaar nog ʼn geleentheid aan die Afrikaanse taalgemeenskap om hulle mooigoed, ougoed, hougoed en familiegoed vir ons te stuur.
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) wat onder andere deur sy webwerf en app gratis toegang tot woordeboeke bied, het sy databasis onlangs beduidend uitgebrei. Dit beteken dat die databasis met bykans 400 000 inskrywings [...]
The 36 young South African pianists competing at this year’s annual Atterbury National Piano Competition all excelled at the event which took place at the Atterbury Theatre, Pretoria, recently, with its main sponsor being Atterbury [...]
Amid the current violent protests, a group of high school learners from Pretoria made their voices heard in a different manner on Monday 31 October 2016. In a non-obtrusive pop-up intervention, the Art Department at [...]
’n Groep van Suid-Afrika se mees belowende jong pianiste neem weer vanjaar deel aan die jaarlikse Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat plaasvind vanaf 17 tot 21 Oktober in die Atterbury Teater , Pretoria. Daar is groot [...]
Hoop jy nog hete kole op iemand se voorhoof, of sit jy eerder iemand in die oë? Het jy ʼn Afrikaanse ekwivalent vir “dab” (as ʼn fietsryer met sy/haar voet aan die grond raak; iets [...]
Atterbury Trust is delighted to have been invited to this year years 15th International Architecture Exhibition of La Biennale di Venezia in Venice, where South Africa will be showcasing its own “guerrilla” biennale event - [...]