7 Julie 7, 2017

Chris Chameleon: Die mes

By |2017-07-07T10:40:46+02:007 Julie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Chris Chameleon: Die mes

Die bekroonde sanger-liedjieskrywer Chris Chameleon is ook ’n bewaringsaktivis, ambassadeur vir Leadership for Conservation in Africa en beskermheer van die FAK-liedjietuin. Maar toe hy klein was, was hy ‘n rakker. Hy skryf op Maroela Media [...]

26 Junie 26, 2017

’n Hupstoot vir gehalte-Afrikaanse onderwys

By |2017-06-26T15:02:41+02:0026 Junie, 2017|Kultuur, Kuns, Musiek|Kommentare af op ’n Hupstoot vir gehalte-Afrikaanse onderwys

Atterbury se mense het vroëer vandeesmaand saam met die Laeveld feesgevier toe ’n nuwe veeldoelige kultuursentrum by Hoërskool Nelspruit amptelik geopen is. Hierdie eerste fase van ’n projek wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys [...]

7 Junie 7, 2017

Eerste kykie na Krotoa

By |2017-06-07T10:41:13+02:007 Junie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Eerste kykie na Krotoa

Die amptelike lokprent vir die plaaslike rolprent Krotoa is pas bekendgestel. Krotoa is nog nie amptelik in Suid-Afrika uitgereik nie, maar het reeds agt internasionale filmfees-toekennings verower. https://www.youtube.com/watch?v=ARuo-YsVFI4 Die film vertel die geskiedkundige verhaal van [...]

Go to Top