11 Julie, 18:30 – 20:30
12 Julie, 18:30 – 20:30
13 Julie, 18:30 – 20:30
14 Julie, 18:30 – 20:30

R110 – R140

’n Betowerende  musiek blyspel vir kinders. Dit is gebaseer op die klassieke film, the Wonderful Wizard of Oz . Dorothy, ’n plaasmeisie van Kansas word deur ’n sikloon na ’n fantastiese koninkryk verplaas waar toorkunsies om elke hoek en draai wag. Sy word vergesel deur drie vriende Scarecrow, Tin Man, en ’n lafhartige Lion.

Hulle is op soek na die magtige Towenaar van Oz en sukkel om Dorothy se hond, Toto en ’n paar betowerde pantoffels uit  die kloue die van verskriklik Heks van die Weste te hou. Met oorspronklike liedjies geskryf deur Deborah  Nel, bied dit die perfekte ontvlugting vir die hele gesin. Kom saam en beleef  ’n reis van wysheid, edelye en  moed van vier brawe vriende.

11 JulieAtterburyteater

12 JulieAtterburyteater

13 JulieAtterburyteater

14 JulieAtterburyteater