30 Januarie 30, 2018

Spanish Fire

By |2018-06-25T10:20:58+02:0030 Januarie, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Spanish Fire

10 Februarie 2018, 18:30 - 20:30 R160 - R190 Die CH2 Kitaar Duo en die Montoya Spaanse Dansteater, is verheug om, na n uitverkoopte vertoning, terug te keer na vele versoeke van die publiek. Kitaarmeesters [...]

9 Januarie 9, 2018

Mike en Mavis

By |2018-01-09T16:22:37+02:009 Januarie, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Mike en Mavis

28 Januarie 2018, 17:00 - 18:00 R140 Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, behalwe vir haar kommunikasie per e-pos met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang eendag ’n uitnodiging [...]

27 Desember 27, 2017

Op reis deur Europa – Nekropolis, die stad van die dooies

By |2017-12-27T11:57:01+02:0027 Desember, 2017|Kultuur|Kommentare af op Op reis deur Europa – Nekropolis, die stad van die dooies

Die Pretorianer Thomas Dreyer en sy vrou, Retha, het (met ʼn baie beperkte begroting) deur Europa gereis... hy deel op Maroela Media se webwerf een van die inskrywings in sy reis-dagboek In die ou terme [...]

4 Desember 4, 2017

La Boca se tango

By |2017-12-04T16:39:36+02:004 Desember, 2017|Kultuur|Kommentare af op La Boca se tango

As dit by reis kom, het elke land het daardie spesifieke “iets” wat jou daaraan herinner, skryf Marianne Styan op Maroela Media se webwerf. Duitsland het “Oempa-bands” en bier. Frankryk het die Eiffeltoring en mooi [...]

4 Desember 4, 2017

Barry Hilton

By |2017-12-04T12:11:43+02:004 Desember, 2017|Kultuur, Teater|Kommentare af op Barry Hilton

11 Desember, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Barry Hilton, Suid-Afrika se gunsteling komediant tree op 11 Desember op by die Atterbury Teater. Sien uit na ’n aand van lag tot jy uitasem is! Voor hy [...]

Go to Top