Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
21 April 2018, 20:00 - 21:30 22 April 2018, 17:00 - 18:30 R140 - R160 Dawid Minnaar vertolk al die karakters uitmuntend – Momo, Ibrahim, straatvroue, sy ma en pa. Deur net sy hand effens [...]
21 April 2018, 20:00 - 21:30 22 April 2018, 17:00 - 18:30 R140 - R160 Dawid Minnaar vertolk al die karakters uitmuntend – Momo, Ibrahim, straatvroue, sy ma en pa. Deur net sy hand effens [...]
Meer as 5 000 leerders sal weer vanjaar aan Afrikaanse teaterproduksies blootgestel word wanneer Andre Stolz Produksies vir die tiende jaar na Afrikaanse huistaal-skole met drie Afrikaanse produksies toer, skryf Janie Monsieur op Maroela Media [...]
Wat haar besiel het om twee jaar gelede ʼn Kaapse radiostasie se ateljee te bel en luidkeels te verkondig dat sý – ʼn 80-jarige vrou – in haar 20-jaar oue Toyota Tazz die hele Afrika [...]
7 April 2018, 10:00 - 13:00 R80 ʼn Reuse storm het die land van Kammalielie getref. Was dit dalk Bambino, die reus van Bitterbos, se allemintige nies wat als begin het? Feëtjies en kabouters is [...]
3 April 2018, 10:00 - 11:00 3 April 2018, 14:00 - 15:00 R100 Rapunzel is ’n moderne Pantomime wat op die oorspronklike storie gebaseer is. Dis ’n bietjie gek en skreeusnaaks en jonk en oud [...]
Afrikaanse kultuur en opvoeding is Atterbury Trust se groot passie, en daar is niks waarby die Trust so graag betrokke raak as iets wat albei elemente saamvoeg nie. Die ATKV se nuwe Lucas Maree-liedjieskryfskool vir [...]
So het die Taalkommissie vroeg in Maart in Windhoek vergader, en Sophia Kapp van die SA Akademie van Wetenskap en Kuns het haar insigte opgesom vir Maroela Media se webwerf. “Die sitting hier is ʼn [...]
23 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Dié komediant keer terug na die Atterbury, waar hy ook laas jaar opgetree het. Die gehoor kan uitsien na Schalk op sy beste, in ’n vertoning [...]
22 Maart 2018, 10:00 - 11:30 R250 Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam en plaas die kollig op holistiese gesondheid. Hulle sal gesels oor uiterlike én innerlike skoonheid, [...]
21 Maart 2018, 11:00 - 12:30 R180 - R200 Chantel is SA se sjef van die jaar en eienaar van die bekende Mosaic-restaurant in Pretoria. Herman die kosredakteur van SARIE en SARIE KOS en ’n [...]