Acustica Symphonic Wind Orchestra met Kevin Leo
17 September, 17:00 - 19:00 R190 - R230 Die Acustica Symphonic Wind Orchestra gaan ’n fantastiese seleksie van die mees onvergeetlike film en TV temas uitvoer, vanaf die sestigerjare tot die nuwe millennium. ’n Heerlike kombinasie van [...]