Ses Snare Special – 8 Snare en ‘n roos
1 Oktober, 17:00 - 19:00 R150 Ses Snare speel op 1 Oktober die eerste keer vanjaar by die Atterbury Teater, en doen dan sommer ’n baie spesiale konsert. Mathys Roets en Thean Kotzé, twee stigterslede, [...]
1 Oktober, 17:00 - 19:00 R150 Ses Snare speel op 1 Oktober die eerste keer vanjaar by die Atterbury Teater, en doen dan sommer ’n baie spesiale konsert. Mathys Roets en Thean Kotzé, twee stigterslede, [...]
28 September, 20:00 - 21:30 R170 Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul [...]
27 September, 19:00 - 21:00 R175 Ons hou konsert op 27 September om fondse vir die Triomfkliniek in te samel. Die Triomfkliniek is in 2014 met die hulp van Atterbury Trust en ’n paar vrywilligerdokters [...]
Die slagspreuk “It’s a matter of association” is nie verniet deel van die groter Atterbury leksikon nie, want ons netwerk van medewerkers en vennote is een van ons mees waardevolle hulpbronne. Neem nou maar vir [...]
Die pas afgeloopte Boekejol en Filmrolfees was omtrent ’n plesier vir Pretoria se boekwurms. Ons gesels met organiseerder Dia van Staden. Hoe het die fees afgeloop? Die fees het ‘n groter aantal skrywers en aktuele [...]
Sophia Kapp, die senior taaladviseur by die Virtuele Instituut vir Afrikaans help nie net gratis met taalnavrae via epos nie, sy skryf ook lekkerlees rubrieke vir Maroela Media se webwerf, soos hierdie een oor die [...]
24 September, 20:00 - 21:30 R175 Akustika vier Erfenisdag saam met JNDR en Leon Gropp in "Erfe-niche". 'n Program vol roerende treffers aanbied saam met ons land se bekendste sangers. Akustika olv Christo Burger (Klavier), Joshua [...]
23 September, 19:00 - 21:00 R200 - R250 Die beloof om ’n skitteraand te wees! Met dertien witwarm manne, ’n verskeidenheid van plaaslike talent en ’n nuwe internasionale ster, beloof dit om ’n onvergeetlike aand [...]
19 September, 18:00 - 20:00 20 September, 18:00 - 20:00 21 September, 18:00 - 20:00 R90 - R110 Die MenloShow is vanjaar volgepak met vermaak vir almal wat wil ontsnap na ’n wêreld van verbeelding [...]
As kind het Chris ‘n mes gegaps, en die skuldgevoel het hom bygebly. En toe, as volwassene, loop hy vas in die man wat hom al die jare verdink het… Hier volg die derde en [...]