About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
12 Maart 12, 2018

#SARIEFees: Drs. Ledivia & Rolene Strauss – Skoonheid binne en buite

By |2018-03-12T14:44:55+02:0012 Maart, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op #SARIEFees: Drs. Ledivia & Rolene Strauss – Skoonheid binne en buite

22 Maart 2018, 10:00 - 11:30 R250 Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam en plaas die kollig op holistiese gesondheid. Hulle sal gesels oor uiterlike én innerlike skoonheid, [...]

5 Maart 5, 2018

Kinders by Dosyne

By |2018-03-05T16:42:56+02:005 Maart, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Kinders by Dosyne

15 Maart 2018, 20:00 - 22:00 R165 - R185 Na ’n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te [...]

Title

Go to Top