15 Oktober 15, 2014

GROOTfm 90.5 se viering van Wêreld Sig Dag – 10 Oktober 2014

By |2014-10-15T12:34:41+02:0015 Oktober, 2014|GROOTfm, Omgee, Triomf Kliniek|Kommentare af op GROOTfm 90.5 se viering van Wêreld Sig Dag – 10 Oktober 2014

Sommer net ‘n vinnige briefie met ‘n bietjie terugvoer en ‘n reuse dankie aan Jula van Triomf Kliniek en ons vriende van Specsavers, Annette, Cecile en Herman, wie Vrydag op Wêreld Sig Dag die gemeenskap van Pretoria Wes [...]

15 Oktober 15, 2014

Isa Carstens Akademie studente maak hulle harte oop vir die Beyers Bytjies

By |2014-10-31T15:35:06+02:0015 Oktober, 2014|Omgee, Skole, Studentestories|Kommentare af op Isa Carstens Akademie studente maak hulle harte oop vir die Beyers Bytjies

Toe vanjaar se Loslit Dag aanbreek, was die studente van die Isa Carstens Akademie (ICA) reg om hulle deel te doen. Dis toé dat hulle op Vrydag, 5 September 2014 geld ingesamel het spesiaal om [...]

15 Oktober 15, 2014

Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014

By |2018-05-18T12:16:27+02:0015 Oktober, 2014|Klavier kompetisie, Musiek, Teater|Kommentare af op Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014

Die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014 openingsaand op 13 Oktober was asemrowend. Die algehele wenner van 2013, Lezanti van Sittert, het Camille Saint-Saëns se Klavierconcerto no 5 gespeel, onder begeleiding van die Johannesburgse Simfonie Orkes. Daarna was die [...]

Title

Go to Top