Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

25 Augustus, 2015|

Wees deel van dié rooitapyt-geleentheid wanneer die twee Sarie-kategoriewenners op 6 September aangekondig word. Ons onthul dan ook EKSKLUSIEF wie [...]

25 Augustus, 2015|

Die “Blues Broers” is hier met hul “Skiffle Set” :“Skiffle” is musiek wat gespeel word op tradisionele instrumente soos bv [...]

14 Augustus, 2015|

“Die Woema van ‘n Windgat Wyfie” met Shaleen Surtie-Richards gaan beslis Suid-Afrika verower. Dit volg in die voetspore van die gat-trilogie [...]

14 Augustus, 2015|

Op 20 Augustus 2015, sal daar 4 uiteenlopende kunstenaars saam op een verhoog optree, elkeen uniek in hul eie reg.  [...]

14 Augustus, 2015|

Kaleidoskoop is ‘n musiekgroep wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer….’n broodnodige boodskap van hoop. Met kleurryke [...]

14 Augustus, 2015|

Die “Drie van die Bestes” naamlik  Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by [...]

4 Augustus, 2015|

“To All the Girls …” is ‘n musikale kaleidoskoop van gunsteling liedjies toegewy aan vroue oor die jare heen.  Sluit [...]

4 Augustus, 2015|

Gary Rom se visie is dat elke dag ‘n goeie hare-dag vir elke vrou in Suid-Afrika moet wees. Die aanvraag [...]

4 Augustus, 2015|

In Augustus 2015 spog Hoërskool Garsfontein met hul sewende agtereenvolgende musiekblyspel.  Talle van die talentvolle leerders wat betrokke was by [...]

4 Augustus, 2015|

Met ‘Drie Vriende’ kry gehore ‘n besondere kykie na die wye verskeidenheid gedaantes van Chris Chameleon, Suid-Afrika se geliefde verkleurmannetjie. [...]

Title

Go to Top