Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

22 Julie, 2015|

Never far from likeminded genius, guitarist, singer/songwriter , DAN PATLANSKY sidles into his second successive decade as one of the [...]

14 Julie, 2015|

Suid-Afrikaanse musieklegende Piet Botha gaan op 20 Julie sy sestigste verjaarsdag in styl vier met ‘n spesiale konsert by die [...]

4 Junie, 2015|

Hy’s die mede-aandeelhouer en bestuurder van Atterbury Teater. Matthys Maree is ook welbekend as pianis en musiekregisseur, en sy splinternuwe [...]

14 April, 2015|

Sonwabo is ‘n gospel-kunstenaar van die Oos-Kaap wat sy derde album bekendstel asook ‘n live DVD-opname maak by hierdie konsert [...]

13 April, 2015|

Die talentvolle Ian Roberts met sy Radio Kalahari Orkes is weer terug met hul onbeheerstelike toonklap-musiek wat ruik, proe en [...]

Title

Go to Top