Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

3 November, 2015|

Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly… In die vierde seisoenkombuis [...]

3 November, 2015|

Nasionaal herken as talentvolle sanger/liedjieskrywer en passievolle pianis, Ilze Mazzone, is haar lewelank ‘n liefhebber van die verhoog, klavier en [...]

3 November, 2015|

Direk uit Slangfontein: Die talentvolle Ian Roberts met sy Radio Kalahari Orkes bring ‘n mengelmoes van Rock& Roll, Ghoema, Latyns, [...]

3 November, 2015|

Vir dié wat Rock Die allernuutste huldeblyk aan die Australiese harde rockmusiekgroep AC/DC! In 1973 deur die broers Malcolm en [...]

9 Oktober, 2015|

DOUVOORDAG stel vir die eerste keer hul outentieke klank met hierdie unieke vertoning aan die Atterbury teater bekend. Die man-en-vrou [...]

9 Oktober, 2015|

SuzelleDIY het Suid-Afrika soos ’n tornado getref. Dié internetpersona se video’s op YouTube het soos ’n veldbrand versprei en word [...]

25 Augustus, 2015|

Die Chrysalis Kleuterskool gaan ‘n fondsinsamelingskonsert hou om fondse in te samel vir hul kleuterskoolkinders met spesiale behoeftes. Die konsert [...]

Title

Go to Top