Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
A group of young South African pianists will take part in the annual Atterbury National Piano Competition in the Atterbury [...]
Is jou kookkunskreatiwiteit nog in sy winterhibernering vasgevang? Water jou mond by die gedagte aan 'n vrolike gereg om die [...]
8 Oktober, 20:00 - 21:15 9 Oktober, 18:00 - 19:15 R180 - R220 Almal weet wie is Karen Zoid. Sy’t geen voorstelling nodig nie. [...]
5 Oktober, 20:00 - 21:30 R130 - R150 Marlene Dietrich – verloklikheid, skoonheid en geheimenis, was een van die grootste vermaaklikheidkunstenaars [...]
2 Oktober, 18:00 - 19:15 R120 - R240 Die Charl du Plessis Trio keer terug na die Atterbury Teater met die bekendstelling [...]
1 Oktober, 18:30 - 21:00 R120 Hierdie is ’n verhaal wat handel oor ’n klein dorpie genaamd Eersterust, beter bekend as Poort, [...]
1 October, 9:00 - 12:30 R300 Kom vier jou vrouwees saam met Melinda Bam (Mej SA 2011); Dr Elna Rudolph (Seksuoloog van [...]
27 September, 18:30 - 20:30 28 September, 18:30 - 20:30 29 September, 18:30 - 20:30 R100 ’n Groep kinders bring ’n verskeidenheid persoonlikhede [...]
24 September, 18:00 - 21:00 R150 - R220 Vir die eerste keer saam op die verhoog, Dr. Tumi (Love & Grace) en [...]
23 September, 20:00 - 21:40 R200 Twee mans, twee lande, twee generasies. Twee sangers, twee dromers, beide deel ’n passie vir muziek [...]
20 September, 20:00 - 21:30 21 September, 20:00 - 21:30 22 September, 20:00 - 21:40 R220 Vir die eerste keer op die planke, ’n [...]
19 September, 19:00 - 20:30 R120 - R150 Hanna Boss, ’n nuwe stem in die Afrikaanse musiekwêreld, se debuut album, [...]